FINANSIERING

LENINGS EN EKWITEIT VIR NYWERHEIDSONTWIKKELING

Daar is ń aantal regeringsorganisasies wat fokus op die finansiering van projekte in ń verskeidenheid industrieë. Hulle staan bekend as Ontwikkelingsfinansieringsinstansies.

  • Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie (NOK)
  • National Empowerment Fund (NEF)
  • Small Enterprise Finance Ageny (SEFA)
  • Land Bank
  • Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (DBSA)

WERKSKAPITAAL ENIGE TYD

Dectra bied ń faktuur-verdiskonteringsdiens aan goedgekeurde kliënte. Goedgekeurde kliënte kan verkoopsfakture aan ons verkoop teen ń afslag en ons betaal onmiddellik.

JONGSTE NUUS

16 Januarie 2019: Ervaar jy kontantvloei-druk?

Ons het finansiering beskikbaar om kliente wat kontantvloei-druk ervaar te help.
Lees verder...

 
Level 4 BEE Certified 100% Recognition  

Dectra word een keer per jaar geevalueer en ‘n kopie van ons sertifikaat is op aanvraag beskikbaar.

ICA - Icentive Consultants Association Member  

Die ICA is 'n vrywillige vereniging wat hulle beywer vir goeie etiese- en kwaliteitstandaarde van hul lede, asook vir die bevordering van kommunikasie en goeie werksverhoudings met die Departement van Handel en Nywerheid. Dectra is 'n stigterslid van die ICA.

www.incentiveconsultants.co.za

ISO 9001

 

Ons kliënte vertrou ons met waardevolle transaksies en het die versekering nodig dat ons oor die beste kundigheid asook goeie interne beheerstelsels beskik. Ons ISO 9001: 2015 kwaliteitsbestuurstelsel verskaf daardie versekering.